2 ZAMBIË | Siek­te ’n te­rug­slag vir ko­ring­boe­re

Landbouweekblad - - Lbw Nuus - — A­fri­can Far­ming

Sep­to­ria, ’n swam­siek­te, het in die dis­trik M­pong­we in die Ko­per­streek-pro­vin­sie uit­ge­breek. Dit sal – na ge­lang van die ge­bied – die ko­ring­oes met 33% tot 50% ver­min­der, sê die Zam­bie­se na­si­o­na­le boe­reu­nie.

Daar is ook span­ning tus­sen meu­le­naars en boe­re oor die ko­ring­prys, wat vas­ge­stel is teen $450/t (R5 800/t). Meu­le­naars is on­te­vre­de dat boe­re op dié prys be­sluit het nog voor­dat hul­le ge­weet het pre­sies hoe groot hul oes gaan wees, maar die ko­ring­boe­re sê dié be­sluit neem sty­gen­de pro­duk­sie­kos­te in ag.

Zambië ver­bruik so­wat 540 000 ton ko­ring per jaar, en daar was ver­le­de jaar ’n te­kort van 250 000 ton. Meu­le­naars het 150 000 ton in­ge­voer as tus­sen­tyd­se maat­re­ël, maar invoer is so­wat twee we­ke gelede stop­ge­sit met die aan­vang van die ko­ringoes­tyd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.