SPUIT-SPUIT DIE VULLIS UIT

Landbouweekblad - - Lbw|nuwighede -

Die reeks Nil fis kM H­ hoë druk warm wa­ter­was­sers kan wa­ter teen’ n druk­king van tot 210 bar en ’n tem­pe­ra­tuur van 90 ˚C uit­spuit, na ge­lang van die mo­del in die reeks. Dank­sy dié doel­tref­fen­de sy­fers is die MH­reeks aan die voor­punt in sy klas en boon­op is die ma­sjie­ne ge­brui­kers­vrien­de­lik.

Die uit­ste­ken­de werk­ver­rig­ting be­te­ken wa­ter, e­lek­tri­si­teit, ar­beid en tyd word be­spaar wan­neer voer­tuie, werk­tuie, stal­le en vee­hok­ke skoon­ge­maak word. Selfs nie eens pro­te­ïen­ry­ke stow­we, soos bloed of af­val­stow­we, het ’n kans teen die Nil­fisk MH­reeks nie.

’n In­dus­tri­ë­le NA5­pomp van 7,2 kW, wat deur drie­fa­se­krag aan­ge­dryf word en drie ke­ra­miek­s­ui­ers en ’n ko­per­pomp­kop het, word op die MH­reeks in­ge­span om doel­tref­fend­heid en ’n lang ge­bruiks­duur te ver­se­ker. Die 3,9 kW E­coPo­wer™wa­ter ver­war­mer, wat die se­las brand­stof ge­bruik om wa­ter te ver­hit, het ’n e­ko­no­mie­se ver­stel­ling wat wa­ter tot 60 ˚C ver­hit en brand­stof­ver­bruik tot 1 kg per uur be­perk.

Die Nil­fisk MH­reeks word met ’n waar­borg van een jaar ver­koop.

PRYS: Op aan­vraag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.