GROEN IS DIE LAND VAN NA­TAL

Landbouweekblad - - Lbw Landbou In Kwazulu-natal -

Dank­sy goeie, betroubare re­ën­val en vrug­ba­re grond het die land­bou­sek­tor in K­waZu­lu-Na­tal baie pro­duk­tief ge­word. Hy is be­kend om sy spe­si­a­lis­ver­moë in ver­skeie soor­te boer­de­rye. Die pro­vin­sie het al­te­saam 6,5 mil­joen hek­taar grond vir boer­de­ry, waar­van 82% ge­skik is vir ek­s­ten­sie­we vee­pro­duk­sie en 18% is be­werk­ba­re grond.

Die land­bou­sek­tor in K­waZu­lu-Na­tal is ver­al op die vol­gen­de toe­ge­spits: Ge­was­se: Sui­ker en mielies. Tuin­bou: Sub­tro­pie­se vrug­te, ver­al pyn­ap­pels en pie­sangs, ka­sjoe­neu­te, aar­tap­pels en groen­te. Bos­bou: SA den, bloe­kom, swart­wat­tel en po­pu­lier. Vee­teelt: Bees­te, ska­pe (vleis en wol), var­ke en pluim­vee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.