GOUE OUES

Landbouweekblad - - Lbw Verwoesting -

Van Suid-A­fri­ka se bes­te ge­re­stou­reer­de ve­te­raan­trek­kers, -en­jins en –land­bou­toe­rus­ting, soos dié 80-ja­ri­ge John Dee­re-trek­ker, is van 22 tot 25 Sep­tem­ber te sien op K­lerks­dorp in Noord­wes. Dié maat­skap­py het net tot aan die ein­de van die T­wee­de Wê­reld­oor­log sy naam op sy werk­tuie se ag­ter­as aan­ge­bring. Le­de van die SA Fe­de­ra­sie van Ve­te­raan­trek­ker-en-en­jin­klubs sal ook de­mon­streer hoe hul­le mielies met ve­te­raan­ma­sjie­ne dors, af­maak en maal. Die s­kou, wat el­ke twee jaar ge­hou word, vind van­jaar op Ho­ër­skool We­st­va­lia se ter­rein plaas. Kon­tak mnr. Ja­co Gouws by 083 397

4277 vir nog in­lig­ting. FOTO: VERSKAF

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.