VERWOESTING

Landbouweekblad - - Lbw Verwoesting -

’n Weg­hol­veld­brand wat ver­le­de na­week in die om­ge­wing van La­dy G­rey in die Noord­oos­Kaap uit­ge­breek het, het na­ge­noeg 40 000 ha ver­nie­tig. Die brand het ver­le­de Son­dag uit­ge­breek, ver­moe­de­lik toe ’n plaas­wer­ker as weg­ge­gooi en ’n kool­tjie die gras laat vlam­vat het. S­torm­wind van meer as 70 km/h het die brand oor die Wit­te­ber­ge laat ver­sprei in die rig­ting van Bark­ly­Oos. Min­stens 24 pla­se het ska­de ge­ly, en op 12 pla­se is al­le wei­veld ver­nie­tig. Brand­be­stry­ders uit La­dy G­rey, T­so­mo en U­gie het ge­help om die brand te be­stry. Be­soek Landbou.com vir meer on­lang­se nuus hier­oor.

FOTO: VERSKAF

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.