MERINO-MILJOENE

Landbouweekblad - - Lbw Verwoesting -

Die hoog­ste om­set nóg op ’n Me­ri­no­ram­vei­ling in Suid-A­fri­ka, naam­lik R3 839 400, is on­langs op Kon­sor­ti­um Merino se 33ste pro­duk­sie­vei­ling op die plaas Dom­bie­ters­fon­tein, Vic­to­ria-Wes, be­haal. Boon­op het die groep die mees­te ram­me (406) in die ge­skie­de­nis op ’n Me­ri­no­vei­ling aan­ge­bied. Die ram­me is uit­ver­koop teen ge­mid­deld R9 457 stuk. Kon­sor­ti­um Merino het van­jaar 1 035 ram­me op vyf vei­lings teen ’n al­le­min­ti­ge ge­mid­del­de prys van R9 124 stuk ver­koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.