TEN GRONDE

Landbouweekblad - - Lbw Verwoesting -

Amp­te­na­re van die De­par­te­ment van Lan­de­li­ke Ont­wik­ke­ling en Grond­her­vor­ming het min­der as die helf­te van sy be­gro­ting vir die kwar­taal van A­pril tot Ju­nie be­stee. Me. Nom­fun­do Go­bo­do, hoof­grond­ei­se­kom­mis­sa­ris, het ge­sê uit die 200 ei­se wat vir dié kwar­taal ge­oor­merk is, is net 49 af­ge­han­del. Al­te­saam 1 001 ei­se is vir van­jaar ge­oor­merk. Die de­par­te­ment het ook geen van sy an­der tei­kens vir grond­ver­kry­ging be­reik nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.