KORTOM

Landbouweekblad - - Lbw Beesboerdery -

Die Brah­man­be­dryf is op die reg­te pad met sy se­lek­sie vir ge­hard­heid, wat baie gaan help wan­neer die uit­wer­king van kli­maats­ver­an­de­ring er­ger raak.

Boe­re wat hul bees­boer­de­ry wil uit­brei, moe­nie te veel geld vir grond be­taal nie, want dan is dit teen­pro­duk­tief.

Die teel van poens­kop­die­re werk ’n be­spa­ring aan ar­beid, tyd en geld in die hand om­dat bees­te nie lan­ger ont­ho­ring hoef te word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.