HOE BLY GRAAN WINS­GE­WEND?

Landbouweekblad - - Lbw Graan -

Hou aan be­ding vir die goed­koop­ste en bes­te pro­duk­sie­mid­de­le.

Lê meer klem op be­mar­king en moe­nie bang wees om pro­duk­ver­skan­sing op Sa­fex te doen nie.

Graan­te­lers moet kul­ti­vars teel wat ho­ër op­brengs­te le­wer en meer droog­te­be­stand is in die lig van kli­maats­ver­an­de­ring.

Boer vol­uit en hoop dat die Regering die landbou goed­ge­sind sal raak en die be­dryf met die no­di­ge ta­rie­we be­skerm.

Raak be­trok­ke by die ver­wer­king en op­ber­ging van jou pro­duk. Ie­mand maak baie geld daar­mee na­dat jý al die ri­si­ko ge­dra het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.