BOK­KE­VELD LE­WER SY EER­STE TRUF­FELS

Landbouweekblad - - Lbw Nisboerdery -

Die Groen­fon­tein-wild­plaas in die Koue-Bok­ke­veld, waar mnr. Vol­ker Mi­ros van Wood­ford Truf­fles die maat­skap­py se ei­ke­boom­kwe­ke­ry ge­ves­tig het en waar die bo­me se steg­gies met die spo­re van Pe­ri­gord-truf­fels in­ge­ënt word, het nie goeie grond nie. “Dit is arm sand­gron­de en nie baie ge­skik vir e­nig­iets an­ders as fyn­bos nie,” sê Vol­ker.

Op 14 Ju­lie van­jaar het Vol­ker eg­ter op ’n ei­ke­plan­ta­sie wat reeds in 2009 ge­ves­tig is, 250 g se ryp truf­fels ge­oes. “Dit is ’n be­lang­ri­ke vonds, want dit be­wys dat ons teg­no­lo­gie en pro­duk­sie­prak­ty­ke vol­ge­hou ver­be­ter. Met die reg­te we­ten­skap wat goed toe­ge­pas word, is ons al in staat om selfs in swak grond suk­ses­vol met truf­fels te boer.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.