KORTOM

Landbouweekblad - - Lbw Boereplan -

Die veel­be­kroon­de Ka­non­kop-kel­der ver­kies die deur­druk­me­to­de in die wyn­maak­pro­ses bo die oor­pomp­stel­sel vir ’n meer klas­sie­ke, ge­ba­lan­seer­de wyn­styl, maar dit is ar­beids­in­ten­sief.

In ’n wêrelddeurbraak is ’n ma­sjien ont­werp wat die deur­druk-ak­sie ou­to­ma­ti­seer en die mens­li­ke ak­sie na­boots.

Dank­sy die teg­no­lo­gie kan wer­kers nou be­ter be­taal word om­dat hul­le be­ter op­ge­lei is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.