Landbouweekblad

WEIDINGSBE­STUUR

-

Die Speedy-familie van Vryburg hou al drie geslagte lank ’n fyn oog oor hul veld. Ná al hierdie jare glo hulle veral in twee dinge: drukbeweid­ing en Nguni’s. In hul boerdery wentel alles om grond en die veld en hulle kon deur die afgelope paar jaar se droogte kom sonder om hul beeste te voer.

 ?? FOTO: WILLEM VAN DER BERG ??
FOTO: WILLEM VAN DER BERG

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa