Landbouweekblad

WATTER STRUIKELBL­OKKE SIEN JY VOORTAAN IN DIE GROENTEBED­RYF?

-

Mededingin­g op die konvension­ele mark gaan ál strawwer raak en dit gaan nog meer in ’n prysoorlog ontaard as wat dit reeds is. Die groeiende middelklas – die milleniërs – wat in die toekoms die vraag gaan bepaal, is ál meer toegespits op volhoubaar­heid en produksie wat met sosiale verantwoor­delikheid gedoen word. Hulle gaan met hul beursies die mark dwing om te verander.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa