PRYSE BLY STABIEL
DIE vraag na alle klasse vee is baie sterk. Pryse is steeds hoog teenoor die vorige week. Die Noord-Vrystaat se pryse is beskikbaar op www.vleisprys.co.za. Gouda en Kimberley se pryse word deur onderskeidelik BKB en GWK verskaf.