Bulle
■ Swaarder en growwer oor blaaie en rug.
■ Meer duidelike spierdefinisie.
■ Growwer hare op kop, nek, boonste deel van voorbene, dye, stertkwas en skedeopening.
■ Die hare is donkerder oor die nek en laer deel van liggaam.
■ ’n Dikker vel.
■ Minder vet.
■ ’n Manlike kop en beter ontwikkelde oogbanke.