Landbouweekblad

NASORG

-

■ Hou die diere vir ongeveer tien dae ná kastrasie dop vir enige tekens van erge swelling, pyn, verlies van aptyt, infeksie en koors.

■ Vliegbestr­yding is uiters belangrik.

■ Besoek jou naaste koöperasie of skakel jou veearts – hulle sal u kan inlig waar om die nodige instrument­e te bekom.

Dr. Faffa Malan is bestuurder van die Herkouerve­terinêre Vereniging van Suid-Afrika.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa