Landbouweekblad

Elastrator

-

■ Dié rubberring­etjies word deur middel van ’n elastrator aangesit tussen geboorte en ’n ouderdom van 10 dae.

■ Die nadeel is dat dié metode tot tetanus of klem-in-die-kaak kan lei.

■ Die metode is meer geneig om tot infeksie te lei.

■ Die metode is pynliker.

■ Dit is ’n bloedlose metode.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa