VRYSTAAT SE BESTE BRAUNVIEHS
5 Junior en grootkampioenbul en opperste kampioenBraunvieh,
Eduan Jumbo’s Pollux N14/15. Eienaars: Mnre. Gawie (sel 082 897 95550) en Willem Naudé, Eduan-stoetery, BarklyOos. Hanteerder: Mnr. Tulang Letsika.
6 Senior, grootkampioen- en superkoei,
Swartbult Mari BE06/13. Eienaar: Me. Marelize Bezuidenhout (sel 082 085 9742), Lizie-Dolla-stoetery, Brandfort. Hanteerder: Mnr. Hendrik Fanto.
7 Kampioenbulkalf,
Eduan WH Saint N16/0012. Eienaars: Mnre. Gawie en Willem Naudé, Eduanstoetery, Barkly-Oos. Hanteerder: Mnr. Masilo Masilo.
8 Junior kampioen vroulike dier en koei met die beste uier,
Eduan WH Rosy N15/05. Eienaars: Mnr. Gawie en Willem Naudé, Eduanstoetery, Barkly-Oos.