Landbouweekblad

SA Miniatuurp­erd-kampioene

Talle klasse van die Suid-Afrikaanse Miniatuurp­erd-kampioensk­ap by die Bloemskou het sterk mededingin­g opgelewer. Die beoordelaa­rs was mee. Helen Gilfillan, Hannelie Scott en Rosemary Balmer.

-

1 Senior en grootkampi­oenhings, asook die opperste kampioen-Miniatuurp­erd van die skou,

I’ve Been Spotted. Eienaar: Mev. Barbara Reynecke, Bar-Rey-stoetery (sel 082 450 6186), Greylingst­ad. Op die foto is, van links agter, me. Christine van Wyk (afrigter) en Barbara en Dries Reynecke. Hanteerder (voor): Mnr. Arno Ferreira van RCL Foods.

2 Junior en grootkampi­oenmerrie, asook die naasbeste Miniatuurp­erd van die skou,

MMC Impressive Snow Queen. Eienaars: Mnr. Chris van der Merwe en sy vrou, Marina (op die foto, sel 082 890 1703), MMC-stoetery, Potchefstr­oom.

3 Kampioen-reunperd,

Robin Hood. Eienaar: Mnr. Dries Reynecke (regs), Bar-Rey-stoetery, Greylingst­ad. Links: Mnr. Arno Ferreira van RCL Foods.

4 Kampioen-hingsvul,

Clever Boy. Eienaar: Me. Gerda Fourie (sel 084 081 8640), Qtipie-stoetery, Peace Haven, Christiana. Vertoner: Me. Zandi Koen.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa