Landbouweekblad

PARYS / LIMOUSIN / R190 000

-

Die duurste dier op die Meridian Genetics Limousinve­iling op Parys was ’n dragtige koei wat teen R190 000 verkoop is. By die koei is, van links, mnre. W.H. Britz, J.C. Steenkamp, J. Pistorius en K. van Tonder (verkopers van Hautspot Limousins). R. van Niekerk (koper) van die plaas Inhoek, Bothaville, J. Serfontein en me. Q. de Vries, albei verkopers. Hautspot is ’n maatskappy met ses aandeelhou­ers. Die duurste bul is teen R160 000 aan mnr. R.H. Tratschler van Winterton verkoop. Die afslaer was Jan van der Nest en Vleissentr­aal Bethlehem het die veiling aangebied.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa