KORTOM

Landbouweekblad - - Lbw | Presisieskaapboerdery -

■ I­den­ti­fi­seer die sleu­tel­pro­duk­si­eei­en­skap­pe wat wins dryf en s­tel ’n teel­doel­wit daar­vol­gens vas. ■ Se­lek­sie vir net­to voer­in­na­me sorg vir gro­ter wins, en sal ook in die toe­koms ’n groot in­vloed op voer­kraal­kos­te en wei­dings­be­nut­ting hê. ■ Na­vor­sing dui daar­op dat in­kom­ste met nu­we teg­no­lo­gie en ver­fyn­de be­stuurs­me­to­des ver­hoog kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.