KORTOM

Landbouweekblad - - Lbw | Graan -

Graan­boe­re in WesAus­tra­lië, wat ook van­jaar ’n droë win­ter be­leef, be­raam plan­ne om vog te bewaar deur ’n dek­laag van oes­res­te op die grond te be­hou. Be­heer­de spoor­ver­keer word wyd toe­ge­pas om­dat dit moont­lik­he­de bied om by die stop­pel­ry, waar vog ver­sa­mel, te plant. An­der toe­rus­ting wat ge­toets word, is tan­de met ge­buig­de skag­te (bent

leg ti­nes) om vin­nig te plant son­der te veel oor­gooi, en in­slui­tings­pla­te ag­ter skeur­ploeg­tan­de om skeur­ploeg­be­wer­kings doel­tref­fen­der te maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.