Landbouweekblad

40%

-

Watergebru­ikers in die Wes-Kaap moet kragtens nuwe perke wat deur die nasionale Regering ingestel is, hul waterverbr­uik met 40% verminder. Die Stad Kaapstad oorskry tans dié nuwe teiken met 118 miljoen liter water daagliks. In die week tot 2 Oktober was die provinsie se damme net minder as 36% vol. Die provinsial­e regering ondersoek perke vir alle munisipali­teite. — Stad Kaapstad, Wes-Kaapse Regering

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa