SKRYF VIR ONS EN WEN ’N PRYS

Landbouweekblad - - Lbw | Briewe -

Het jy iets op die hart? Skryf ge­rus aan ons. As dit die wen­brief is, ont­vang jy R150 met die kom­pli­men­te van BKB. Sê jou sê in hoog­stens 300 woor­de. Stuur dit aan: Die Re­dak­teur, B­rie­we­blad, Land­bou­week­blad, Pos­bus 1802, Kaap­stad 8000. Of faks dit na: 021 406 2940 of ge­bruik e-pos: lbw@land­bou. com. Ver­skaf jou naam en a­dres, al wil jy ’n skuil­naam ge­bruik.

Van­dees­week se wen­brief is deur PIERRE VAN EEDEN ge­skryf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.