Landbouweekblad

Vra vir Faffa

-

Wat is die voor- en nadele van die verskillen­de metodes van kastrasie by kalwers?

Bulkalwers moet so vroeg as moontlik en vóór die ouderdom van twee maande gekastreer word. Verskillen­de metodes kan gebruik word. Die doel van kastrasie is:

■ Die bulkalf sal nie meer kan teel of voortplant nie.

■ Vir voerkraalk­alwers is die afronding van gekastreer­de bulkalwers vinniger as dié van nie-gekastreer­de bulkalwers.

■ Gekastreer­de bulle is makliker om te hanteer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa