Landbouweekblad

Markte

-

Die Chicagopry­s het met 0,3% tot $138,82/t (R1 873/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargronds­lag is dit 6,5%, of $8,48/t (R114,42/t), hoër. Verwagte pryse: Okt. – 139,52/t (R1 882/t), Des. – 144,32/t (R1 947/t), Mrt. – $147,79/t (R1 994/t), Mei – $150,62/t (R2 032/t). PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 4,1%, of R75/t, tot R1 898/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geel mielies het met 3,5%, of R69/t, tot R2 014/t gestyg. Op ’n jaargronds­lag is wit mielies 46,5%, of R1 652/t, goedkoper, terwyl geel mielies 33%, of R991/t, goedkoper is. Verwagte witmieliep­ryse: Okt. – R1 834/t, Des. – R1 898/t, Mrt. – R1 945/t, Mei – R1 998/t. Verwagte geelmielie­pryse: Okt. – R1 951/t, Des. – R2 014/t, Mrt. – R2 065/t, Mei – R2 096/t.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa