24%

Landbouweekblad - - Lbw Nuus -

T­rek­ker­ver­ko­pe in Ok­to­ber was op ’n jaar­grond­slag 24% ho­ër as ver­le­de jaar. Daar is 704 trek­kers ver­koop teen­oor ver­le­de Ok­to­ber se 567, en 20 stro­pers teen­oor ver­le­de Ok­to­ber se 18. Mnr. Lu­cas Groe­ne­wald, voor­sit­ter van die Suid-A­fri­kaan­se Land­bou ma­sji­ne­rie-as­so­si­a­sie, sê boe­re is baie om­sig­tig oor die koop van toe­rus­ting weens lae oes­pry­se en die ge­volg­li­ke la­er in­kom­ste. ’n K­lein toe­na­me se­dert ver­le­de jaar word ver­wag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.