58,9 mil­joen

Landbouweekblad - - Lbw Nuus -

Lui­dens die eer­ste ta­fel­druif-oes­skat­ting gaan Suid-A­fri­ka van­jaar 58,9 mil­joen tot 63 mil­joen kar­ton­ne ta­fel­drui­we oes, wat ef­fens meer is as die vyf­jaar­ge­mid­del­de van 57,9 mil­joen kar­ton­ne. Vol­gens die uit­voe­ren­de hoof van die Suid-A­fri­kaan­se Ta­fel­druif­be­dryf (SATI) sal droog­te­ver­wan­te ver­laag­de pro­duk­sie in die Wes-Kaap na ver­wag­ting uit­ge­kan­sel­leer word deur pro­duk­sie in an­der ge­bie­de, as­ook nu­we kul­ti­vars en meer hek­ta­re on­der pro­duk­sie. — SATI

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.