MISDAAD: SUIDWES EIS OPTREDE

Landbouweekblad - - Lbw|briewe Lbw -

Suid-A­fri­ka be­leef tans ’n kri­sis­tyd ten op­sig­te van sin­ne­lo­se moor­de, mar­te­ling en aan­ran­ding, ver­al op ons boe­re, plaas­wer­kers en hul ge­sin­ne. Die 73ste plaas­moord van­jaar is on­langs be­ves­tig, en dit is nie iets waar­aan ’n mens ooit ge­woond mag raak nie. Af­ge­sien van die e­mo­si­o­ne­le ska­de wat met el­ke moord ge­paard­gaan, is die e­ko­no­mie­se ver­lies on­meet­baar.

Suidwes Land­bou wil op­nuut sy steun aan die be­kam­ping van e­ni­ge vorm van misdaad be­ves­tig en rig ’n drin­gen­de ver­soek aan mnr. Fi­ki­le M­ba­lu­la, Mi­nis­ter van Po­li­sie, om ’n doel­tref­fen­de plan van sta­pel te stuur wat tot die be­kam­ping van misdaad op pla­se sal lei.

Ek ver­af­sku die hui­di­ge vlaag van misdaad. Dit wil by­na voel of ons die kli­maks be­reik het; as­of dit nie er­ger kan raak nie. Net om ’n dag la­ter van nóg ’n voor­val te hoor. Boe­re en plaas­wer­kers – wit, swart en bruin – is slag­of­fers.

Se­dert die af­skaf­fing van kom­man­do-een­he­de in 2003 het misdaad op pla­se en in lan­de­li­ke ge­bie­de die hoog­te in ge­skiet. Die voor­ge­stel­de lan­de­li­ke be­vei­li­gings­plan wat toe deur

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.