WAAR HOU JULLE VAKANSIE?

Landbouweekblad - - Dié Week Kuier Ons By . . . - DR. HER­MAN VAN S­CHALK­WYK Hoof- uit­voe­ren­de be­amp­te, Suidwes Land­bou

Ons hou van toer — van­af die Bos­veld tot ’n Kaap­se draai. Ons gaan kui­er ook graag vir fa­mi­lie en vrien­de in Eu­ro­pa.

die Re­ge­ring op die been ge­bring is, is tot dus­ver ’n ka­ta­stro­fie­se mis­luk­king. Ek hoop van har­te min. M­ba­lu­la sien dit raak en wend ’n po­ging aan om dit reg te ruk.

Al is dit teen­pro­duk­tief en neem dit tyd weg van e­ko­no­mie­se be­dry­wig­he­de wat werk moet skep, het boe­re en plaas­wer­kers geen an­der keu­se as om die moue ver­der op te rol nie. Ons moet die ge­woon­te aan­leer om selfs meer pa­raat te wees. Ons moet meer be­trok­ke wees by plaas­li­ke vei­lig­heids­net­wer­ke en lan­de­li­ke be­vei­li­ging­stra­te­gieë.

Dui­sen­de le­wens is el­ke dag op die spel en boe­re en plaas­wer­kers moet ma­nie­re on­der­soek om self meer voor­ko­mend op te tree. Po­li­si­ë­ring is nie net ’n kwes­sie wat aan die po­li­sie toe­ver­trou moet word nie. Ons ge­meen­skap­pe moet die ver­ant­woor­de­lik­heid vir po­li­si­ë­ring neem en dit be­ter, sig­baar­baar­der en met ’n gro­ter im­pak doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.