A­ME­RI­KA | Boe­re uit­ge­le­wer aan ko­pers

Landbouweekblad - - Lbw Nuus -

Boe­re wat in eks­klu­sie­we le­we­rings­kon­trak­te met groot ver­wer­kings­maat­skap­pye vas­ge­te­ken is, is ge­heel en al weer­loos teen maat­skap­py­be­slui­te wat hul be­sig­he­de kan seer­maak. Se­dert 2010 koes­ter hul­le die hoop om dít reg­ge­stel te kry deur die so­ge­naam­de Far­mer Fair Practi­ce-re­ël. Dié be­sker­mings­maat­re­ël, wat van­dees­maand in wer­king sou tree na­dat dit on­der pres. Ba­rack O­ba­ma ge­fi­na­li­seer is, is eg­ter van die baan na­dat die A­me­ri­kaan­se de­par­te­ment van land­bou be­sluit het om dit nie in te stel nie.

Ken­ners sê dié be­sluit dui daar­op dat pres. Do­nald Trump nie sal veg vir die boe­re wat oor­wel­di­gend vir hom ge­stem het nie.

Een só ’n boer, mnr. Mi­ke We­a­ver, sê die kon­trak­te dwing boe­re dik­wels tot ban­krot­skap, en hy weet van min­stens een ge­val waar ’n boer sy eie le­we ge­neem het.

Lees meer by

2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.