IN­DIË | Ge­brek aan hulp is do­de­lik

Landbouweekblad - - Lbw Nuus - Plant hop­per), (bro­wn

Tal­le In­die­se boe­re het van­jaar hul eie le­we ge­neem in die dis­trik­te Gan­jam, Bar­garh, Nu­a­pada en Ba­lan­gir in die deel­staat O­disha na­dat hul rys­aan­plan­tings uit­ge­wis is deur die plaag BPH

wat op sy beurt ver­oor­saak is deur on­ge­woon hoë re­ën­val. Land­bou­ken­ners meen dié ka­ta­stro­fe kon ver­my ge­wees het as die re­ge­ring ge­noeg land­bou­voor­lig­ters be­skik­baar ge­had het.

Hul­le sê plaag­do­ders het weens ’n ge­brek aan lug­sir­ku­la­sie en ge­noeg son­lig in die rys­lan­de nie be­hoor­lik ge­werk nie. As daar voor­lig­tings­be­amp­tes be­skik­baar was om aan boe­re te sê dat hul­le hul lan­de in ’n oos-wes­rig­ting moet aan­lê om be­hoor­li­ke lug­sir­ku­la­sie te ver­se­ker so­dat die plaag­do­ders be­hoor­lik kon werk, sou oes­ver­lie­se be­dui­dend min­der ge­wees het. Ver­der het tal­le boe­re plaag­do­ders ge­bruik met ver­keer­de e­ti­ket­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.