WAT IS DIE BES­TE BOERDERYBESLUIT WAT JY AL GE­NEEM HET?

Landbouweekblad - - Lbw Gemengde Boerdery -

Die eer­ste be­sluit was om ge­hal­te­teel­bul­le aan te skaf. Ná drie jaar se droog­te het ons die nood­saak­lik­heid van ’n spil­punt ge­sien. Wat ek­stra voer be­tref, was dit werk­lik ’n groot aan­wins vir die boer­de­ry.

LBWVRA...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.