EN DIE GROOT­STE GE­LEENT­HE­DE?

Landbouweekblad - - Lbw Gemengde Boerdery -

In 1994 was ons in die po­si­sie om na toe­ris­me en tro­fee­jag te di­ver­si­fi­seer. Ons was ook be­voor­reg om in 2015 uit die rooi­lyn­ge­bied te val. Se­dert­dien kan ons die­re vry­e­lik be­mark son­der dat hul­le in kwa­ran­tyn ge­plaas hoef te word. Aan­ge­sien ons langs die B1-roe­te ge­leë is, het ons die ge­leent­heid om el­ke jaar gras langs die pad te baal. Ons kry tot 6 000 ba­le wat as voer in droë tye be­nut kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.