IM­PE­RI­AL AUTO

Landbouweekblad - - Lbw -

Die Im­pe­ri­al Auto-groep het ’n staat­ma­ker­ge­skie­de­nis wat reeds in 1947 be­gin. Van sy eer­ste han­de­laar­stak in Jo­han­nes­burg het die maat­skap­py in­tus­sen uit­ge­brei so­dat hy tans meer as 51 000 men­se in diens het.

As die groot­ste voer­tuig­han­de­laar in Suid-A­fri­ka is Im­pe­ri­al Auto ge­steld op uit­mun­ten­de diens, reg­ver­di­ge tran­sak­sies en ’n wye keu­se van nu­we en ge­bruik­te mo­tors en vrag­mo­tors. Im­pe­ri­al I­su­zu Trucks, deel van die Im­pe­ri­al Auto-groep, is een van die voor­ste ver­skaf­fers van me­di­um- en swaar­kom­mer­si­ë­le vrag­mo­tors in Suid-A­fri­ka.

Gaan na www.im­pe­ri­a­lau­to.co.za vir ’n oor­sig van aan­bie­din­ge of bel 011 875

5852 vir nog in­lig­ting oor jou plaas­li­ke han­de­laar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.