HOU KOP MET TERMINOLOGIE

Landbouweekblad - - Sonneblomme -

■ Im­bi­bi­sie. Die pro­ses waar­ty­dens die saad wa­ter uit die grond op­neem om ont­kie­ming te be­gin. ■ Ont­kie­ming. Die pro­ses waar­ty­dens die saad ’n wor­tel­tjie ont­wik­kel na­dat wa­ter uit grond op­ge­neem is. Ont­kie­ming hou op wan­neer die wor­tel deur die dop ver­skyn. ■ Op­koms. Die pro­ses waar­ty­dens die wor­tel ver­der ver­leng om ’n pen­wor­tel­stel­sel te ont­wik­kel en die hi­po­ko­tiel ver­leng om die saad­lob­be deur die grond­op­per­vlak te trek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.