Landbouweekblad

MNR. WYNAND LATEGAN,

-

wynmaker by Lanzerac, meen die distrik Stellenbos­ch se potensiaal om puik Pinotages op te lewer, groei by die dag. Dié landgoed het in 1959 die eerste gebottelee­rde Pinotage in Suid-Afrika gelewer. Lees die artikel op bl. 42.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa