Landbouweekblad

KORTOM

-

■ Omdat die koringinvo­ertarief wissel, het die binnelands­e prys van koring in die afgelope maande sywaarts beweeg selfs wanneer internasio­nale pryse gewissel het. ■ Ten spyte van lae internasio­nale pryse brei produksie uit in veral die “nuwe” koringuitv­oerlande rondom die Swart See. ■ Omdat koring in soveel lande verbou word, is die kans skraal dat ’n misoes in een land tot ’n internasio­nale tekort kan lei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa