Landbouweekblad

Veilingsve­rslae

-

PUIK teelmateri­aal was op die gesamentli­ke produksiev­eiling van die Angus-stoetery Dunedin en die Hereford-stoetery Kevlynn op die plaas Table Hill, Dordrecht, beskikbaar. Die duurste dier, Dunedin Capatalist 507 (die Angusbul op die foto), is teen R112 000 aan mnr. Paul Meade van Donnybrook, KwaZulu-Natal, verkoop. Die duurste rooi Angus is teen

R70 000 aan mnr. Bruce Bryant van Tarkastad verkoop. Altesame 23 swart Angusbulle, 9 rooi Angusbulle en 8 Herefordbu­lle is saam met kommersiël­e vroulike diere aangebied. Angusbulle het gemiddeld R50 250 stuk behaal. Herefordbu­lle is teen gemiddeld R36 500 stuk verkoop, met die duurste bul, Kevlynn Roulette 509, wat teen R70 000 aan mnr. Janbert Rheeders van Rhodes verkoop is. Die veiling is deur Sheard Afslaers behartig en die afslaer was mnr. Ian Sheard.

 ??  ?? VEILING VAN DIE WEEK
VEILING VAN DIE WEEK
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa