11 400 ha

Landbouweekblad - - Lbw | Nuus -

Die herfs­kom­man­do­wurm het tot dus­ver van­jaar op so­wat 11 400 ha grond in Suid-A­fri­ka voor­ge­kom, vol­gens die De­par­te­ment van Land­bou, Bos­bou en Vis­se­rye. In Gau­teng is 394 ha ge­raak, in Lim­po­po 10 172 ha, in K­waZu­luNa­tal 219 ha, in die Oos-Kaap 14 ha en in M­pu­ma­lan­ga 634 ha. In die Vry­staat en Noord-Kaap is mot­te ge­sien. Die plaag kom nie in die Wes-Kaap voor nie. Die or­ga­ni­sa­sie USAid sê die plaag is nou en­de­mies in A­fri­ka. – Ni­co van Bu­rick

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.