145-194

Landbouweekblad - - Lbw | Nuus -

Die B­rit­se sui­ker­be­las­ting be­loop tus­sen 145 tot 194 maal die be­drag wat in Suid-A­fri­ka op ver­soe­te koel­drank ge­hef word. In B­rit­tan­je be­loop die be­drag 18p (R3,05) vir koel­dran­ke met 5-8 g/100 ml sui­ker en 24p (R4,07) vir koel­dran­ke met meer as 8 g/100 ml sui­ker. Die B­rit­se te­sou­rie raam dat die helf­te van die land se sui­ker­dran­kie­ver­vaar­di­gers reeds die sui­ker­in­houd van hul dran­kies ver­laag het.

– FoodIng­re­dient­sFirst

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.