43%

Landbouweekblad - - Lbw | Nuus -

Suid-A­fri­ka het in Fe­bru­a­rie maar 43% van sy pars­ver­moë vir so­ja­bo­ne ge­bruik. Die be­dryf het die ver­moë om 2,2 mil­joen ton so­ja­bo­ne per jaar te pars, of na­ge­noeg 183 000 ton per maand. Al is dit min, is dit steeds dub­bel so­veel as wat in Fe­bru­a­rie ver­le­de jaar ge­bruik is. In die af­ge­lo­pe twee jaar het die sek­tor ge­mid­deld so­wat 40% van sy maan­de­lik­se pars­ver­moë ge­bruik van­weë on­der meer ’n taam­lik klein plaas­li­ke voor­raad. – Ag­biz

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.