2,8%

Landbouweekblad - - Lbw | Nuus -

Speen­kalf­pry­se het in die week ná Paas­na­week met 2,8% ge­daal tot R32,89/kg (le­wen­de ge­wig). Die speen­kalf­mark is die af­ge­lo­pe paar we­ke on­der druk weens ’n la­er vraag en die ver­wag­ting van ’n gro­ter aan­bod na­ma­te die speen­tyd be­gin. Die prys het in die week van 6 A­pril ge­daal van R35,60/kg tot R32,89/kg. Dié prys is nie­te­min 16% ho­ër op ’n jaar­grond­slag. Lees meer oor die on­lang­se be­we­gings in vleis­pry­se op bl. 20. – FNB

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.