VEETEELT

Landbouweekblad - - Lbw | Redakteursbrief - FOTO: LI­ZA BOHLMANN

In ’n reeks ar­ti­kels oor in­heem­se Sui­der-A­fri­kaan­se vleis­bees­ras­se – die Dra­kens­ber­ger, A­fri­ka­ner, N­gu­ni en Tu­li – kom die be­lang­ri­ke rol wat dié ge­har­de bees­te speel om die aan­slag van kli­maats­ver­an­de­ring af te weer in die kol­lig. Lees oor hul in­te­res­san­te her­koms en hoe hul­le die op­stop­pers van aard­ver­war­ming kan ver­sag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.