UITKONTRAKTERING BLY BE­LANG­RIK

Landbouweekblad - - Lbw | Briewe -

Die brief “Moe­nie tor­ring aan mi­ni­mum loon” (LBW, 23 Maart) het be­trek­king. Fran­cois P­re­to­ri­us be­skryf in sy brief die skok­ken­de spoor van werk­loos­heid en ar­moe­de wat vo­ri­ge loon­ver­ho­gings ge­laat het. Hy waar­sku dat dit “heel­te­mal teen­pro­duk­tief is om net lo­ne te bly op­skuif as dit nie aan pres­ta­sie ge­kop­pel is nie”.

Om on­der­ne­mings en werks­ge­leent­he­de te red, het die Kon­fe­de­ra­sie van Werk­ge­wers van Sui­der-A­fri­ka (Co­fe­sa) ja­re ge­le­de wer­kers be­gin om­ska­kel in on­af­hank­li­ke kon­trak­teurs of en­tre­pre­neurs en pro­duk­sie na hul­le uit­ge­kon­trak­teer. Die­self­de word in by­voor­beeld C­hi­na ge­doen.

Daar­na het ons stu­die be­wys dat pro­duk­sie in daar­die land met 50-300% ge­styg het met ’n oor­een­stem­men­de ver­ho­ging in die in­kom­ste van die wer­kers. Van die wer­kers het reeds

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.