WAAR HOU JUL­LE VA­KAN­SIE?

Landbouweekblad - - Lbw | Briewe -

Boer­de­ry is my le­we en ek hou som­mer va­kan­sie hier op die plaas. Vroe­ër ja­re het ek el­ke jaar so­wat tien dae van die boer­de­ry af­ge­neem om te gaan jag. (In ’n tro­fee­ka­mer op die plaas pryk daar kop­pe van by­na el­ke dier op die A­fri­ka­vas­te­land.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.