Hier is SA se bes­te bul­le!

Se­wen­tien bul­le ding van­jaar mee om die ti­tel as V­leis­sen­traal en SA S­tam­boek se top­bul.

Landbouweekblad - - Lbw | Inhoud -

Se­wen­tien te­lers­ge­noot­skap­pe het hul bes­te bul­le in­ge­skryf vir die ge­sog­te kom­pe­ti­sie wat saam­val met SA S­tam­boek se jaar­lik­se E­li­te-teelt­sim­po­si­um, wat vir die ses­de keer in Bloem­fon­tein aan­ge­bied word.

Die bul­le is ge­meet en ge­ë­va­lu­eer ten op­sig­te van e­ko­no­mies be­lang­ri­ke ei­en­skap­pe, soos groei ver­moë en voer om­set­tings doel­tref­fend­heid. Hul­le is ook deur die on­der­skeie te­lers­ge­noot­skap­pe vir funk­si­o­ne­le doel­tref­fend­heid on­der­soek.

Die wen­ner word op 30 A­pril op die Bloem­skou aan­ge­kon­dig. Hier is die aan­spraak­ma­kers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.