KORTOM

Landbouweekblad - - Lbw | Geenbewerking -

■ Die Ot­tos­dal-geen be­wer­king klub in Noord­wes se uit­ge­brei­de dek­ge­was­proe­we op dro­ë­land is nou in hul vier­de jaar.

■ Vyf­tien­de k ge­was­se en vier kon­tant­ge­was­se word in ver­skil­len­de op­volg kom­bi­na­sies ge­toets om die op­ti­ma­le prak­tyk vir daar­die om­ge­wing met sy wis­sel­val­li­ge reënval en lae klei­per­sen­ta­sies in die grond te be­paal.

■ Die eer­ste drie jaar se re­sul­ta­te bied nut­ti­ge in­lig­ting oor hoe om stuks­ge­wys dié be­wa­rings land­bou prak­tyk ’n suk­ses­vol­le deel van kom­mer­si­ë­le boer­de­ry daar te maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.