KORTOM

Landbouweekblad - - Lbw | Wild -

■ Ná drie de­ka­des van se­lek­tie­we be­stuur kan mnre. Pie­ter en T­jaart van der Walt spog met so­wat 50 koe­doe­bul­le met ho­rings van lan­ger as 56 duim.

■ Die koeie word soos goud op­ge­pas en jag­ters mag nie nie wil­le­keur skiet nie.

■ Die pa-en-seun­span ge­bruik jag­ters om hul swak­ker die­re uit te skiet. Hul­le glo dié bok lok meer jag­ters na A­fri­ka as e­ni­ge an­der bok­soort.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.