KORTOM

Landbouweekblad - - Lbw | Boereplan -

■ ’n Balk­spuit word aan­ge­wend om jong in­drin­ger­bo­me in die Oos-Kaap te be­kamp. ■ Bo­me ak­ti­veer ’n spuit­ak­sie, wat el­ke boom in­di­vi­du­eel be­spuit en ’n gif­be­spa­ring van tot 30% mee­bring. So­wat 80% van die bo­me in ’n ge­bied wat deur in­drin­gers ver­vuil is, is ná drie maan­de uit­ge­roei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.